| Op
'n berg in die nag, lê ons in die donker en wag. In die modder en bloed
lê ek koud, streepsak en reën kleef teen my. En
my huis en my plaas, tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang. Maar daai
vlamme en vuur brand nou diep, diep binne my. De
la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei? De la Rey, De la Rey Generaal,
generaal, soos een man sal ons om jou val. Generaal De la Rey. Hoor
die Kakies wat lag. 'n Handjie van ons, teen 'n hele groot mag. En die
kranse lê hier teen ons rug. Hulle dink dis verby. Maar
die hart van 'n Boer, lê dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien. Op
'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal. De
la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei? De la Rey, De la Rey Generaal,
generaal, soos een man sal ons om jou val. Generaal De la Rey. De
la Rey, De la Rey, sal jy die Boere kom lei? De la Rey, De la Rey Generaal,
generaal, soos een man sal ons om jou val. Generaal De la Rey. Want
my vrou en my kind, lê in 'n kamp en vergaan. En die Kakies se murg,
loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. De
la Rey, De la Rey sal jy die Boere kom lei? De la Rey, De la Rey. Generaal,
generaal, soos een man sal ons om jou val. Generaal De la Rey. De
la Rey, De la Rey sal jy die Boere kom lei? De la Rey, De la Rey Generaal,
generaal, soos een man sal ons om jou val. Generaal, generaal , sal jy die
boere kom haal. |