| As,
die reën van stof, en roet verby is. En, die rook verdwyn. Sal, daar
in die sterrelose hemel. n Neonboog verskyn. En
kyk, maar goed. Want as jy hom vind. Vertel ek vir jou, n sprokie,
my kind. Van n, skatkis met, ou kettings gebind. Aan die neonboog,
se punt. Volg, hom
elke nag oor swart riviere. Oor kranse van, beton. As, jy aanhou stap,
tienduisend ure. Sal jy dalk daar kom. Maar
hier moet jy, jou nimmer laat bind. Want so lui die ou, ou sprokie, my kind.
As jy, geluk, en vrede, wil vind. Soek, die neonboog se punt. Volg,
hom elke nag, oor swart riviere. Kyk nie eenmaal om. Dalk, vind jy die
land, van blou saffiere. En dalk, n brokkie son. Instrumenteel Dalk,
vind jy die land, van blou saffiere. En dalk, n brokkie son. |