Skinner Tyd
Alweer

Die aandlug ruik soos pas gebakte brood
uit n ou ellis deluxe stoof
…En ver ver van hier
sien ek Ficksburg se kersie bome
wat spore loop
onder die geel maan
waar miekie muis met n strikdas loop

en skielik in my brein se wanordelike kant
besef ek
Maandag ry ons bloots
Maandag…eish