As Ek Nie Skryf Nie
  
 

ek skryf nie
omdat ek daarvan hou
omdat ek moet…of wil

ek skryf omdat
my passie
soos n turbo vuur brand

as ek nie skryf nie
is ek net n boemelaar
met skoon klere aan

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing