Die Geraamte Maan
  
 

agter geraamte vingers
kruip die maan weg
dan sien hy jou glimlag
en hy skater van die lag
soos n 7 jarige kind
net soos ek het
jare terug

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing