Die Vet Ou Spook
  
 

en daar sien ek n spook
hy sit in die parkie besig om mampoer te stook
toe hy my sien, glinster sy oe

en se vir my

woooaaaahhhhhhhh
kyk my groot tand
ek kan jou vleis uithap
en bere in my linkerhand

ek kyk die spook diep in sy oe , en se vir hom
try dit en ek voer jou , spookasem op droe brood

en daar huil die ou spook
hy se, moenie spookasem noem nie
ek mis my girlfriend
kan haar nie meer soen nie

sy het my gelos vir n bakker
nou voel ek al hoe twakker
ek wil so graag haar spookasem voel in my nek
maar…helaas…nou is ek die gek

en daar kom so n dun spokie verby gestap
hallo my skat , hier is ek
die ou spook klap sy hande en hardloop agter haar aan

eish selfs as spoke
bly party mans, maar net party mans

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing