Winter
Dikdators

Partykeer…as ek soos n grom beer opstaan
Blaf ek soos n hond
En…ek dink aan Egoiste en Diktators
Ek sien hoe hulle verdwaal en spartel
In sandpaaie ongemerk
Want sandpaaie het nie strepe

En ek besef
Egoiste en diktators
Kan die woord lojaal
Nie spel
Want diktators
Het hulle eie warm asem nodig
Om na hulle vry