Donker Sal Ek Verf
  
 

ek sal donker wit verf
met jou dans
totdat die skoenlapper
se vleke afval,
die skoenlapper rondswerf

push me to the floor
push me to the floor
jy het my so veraai
push me to the floor
jy dink jy is so fraai

ek staan op die drumpel
van pyn wat jy nie kan voel
die lig wat in jou oe skyn
sal jy verwyder totdat swart
om my rondtas
en verneuk in my rondwoel

…..maar ek sal terugveg
soos n feevehaal
met n donker einde
sal ek aan jou woorde hang
totdat my knie knak
in jou donker gemoed se gang
en ek elke bui wat jy het
met n hamer teen die muur vasslaan

maar die muur sal kraak
jou glimlag sal daar uitbraak
totdat ..elke brokkie sand
wat ek in my hand vashou..
sal voel soos jou naam
en ek n helder fontein word
gevoed deur asyn

alle hoop verdwyn
jy het gewen

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing