Dra My
  
 

verf met my trane
n landskap wat kwyn

verberg my pyn
in n oseaan
waar die son nooit skyn

as ek die wereld
nie deur jou oe kan sien

sal ek myself
verdrink
in woorde wat niemand ken

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing