Ek En Blommetjie
  
 

my matras is skeef
ek kan nie meer daarin leef
hoor ek jou pa se stem
begin ek beef
ek hoor hy is siek
hoe gaan dit met jou neef
eet jy nog so baie kreef
jy weet dit laat jou sweef
moet ek vir jou n somers toppie weef

toe sien ek vir blommetjie so vaal
blommetjie se trek jou klere uit
staan voor my kaal
dis toe dat ek nael
en gaan sit op die paal

sien dis jou skuld
jy het my in hierdie blik gedruk
of my aan die paal vas gestik
los my of ek kla jou aan
voor die magistraat het ons gestaan
maar hy het ons vermaan

trou is nie perde koop
jy moet onthou om jou kinders te doop
of ek druk julle in n kussing sloop
totdat julle vir julle kinders kos koop
en dan gooi ek julle in n sloot
en dit….net omdat blommetjie vir jou vra
om jou te ontbloot

en nou bly ek en blommetjie
gelukkig in n sloot

maar toe staan daar n koei
wat ons hande wil boei
en ek se die koei , foei
met jou tipe wil ons, ons nie bemoei

ok kan ek weer probeer

en nou bly ek en blommetjie
gelukkig in n sloot
en geen koeie om ons rond te stoot

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing