Ek Hoor n Leeu Brul
  
 

ek kan die vrees in jou oe sien
jou bewerige stem wat…uitroep!!!!!!!
'seblief Leeus
moet ons nie tem

ek weet….die leeu se brul
laat jou beenhare gril
ek weet….die leeu se brul
laat jou groot toon omkrul

so saterdag
bring maar jou bandaid saam
bring maar jou trane
wat gaan loop soos groot oopgemaakte krane

want geen wyn in die wereld
gaan genoeg wees
om jou pyn te verberg

al het jy n huisie in die berg
gaan jy net kyk na n lee vertrek
want die Kerrie koppie
staan in Egoli
stad van goud
stad van die Leeu wat brul

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing