Ek Sien Deur Jou
  
 

ek sien jou oe
in die middel
van die storm

jou trane
is soos n
goedkoop
porn movie
op n ou tv skerm

ek val nie meer
vir jou oscar vertonings

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing