Fido
  
 

ek staan hande viervoet by die hek
blaf en knor vir n man wat daar verby trek
die man se hey, wat maak jy nou
ek se Fido is op verlof
en ek kyk agter my plek
EISH, se hy en druk n beskuitjie in my bek

ek le op my rug onder die koelte boom
wikkel my lyf met n gesig so vroom
my buurvrou loer oor die muur
en niks hou haar in toom
sy lag en se , is dit nou n nuwe
seksuele ding

ek se nee Fido is op verlof
en ek kyk agter my plek
nou juk my rug
kom krap asseblief dis jou plig

sy se Eish en druk n beskuitjie in my bek

ek hardloop in die huis
dis warm en maak myself op die bank tuis
uit se my vrou, met jou vlooi gat en al
ons moet jou eers gaan was
dan moet ons gaan vir n klas

ek hardloop my voete stomp
met haar beskuitjie in my mond

EISH die lewe van n hond
is maar vol stront

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing