Foto's
  
 

foto's van jou
le in die sloot

die sloot
vol kakiebos
word deur n
brand deurboor

jou foto’s kraak
as die lag in
jou oe verdwyn

jou as ontsuur die hemelruim

my woorde hak vas
tussen jou stof en roet

dis my glimlag
wat daarvoor boet

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing