Gordyne
  
 

ek het my so
in jou drome in gewikkel

as ek aan jou dink
was my oe altyd sag

maar toe ons verhoog
se gordyne eindelik oopmaak
het net geraamtes
vir ons gesit en lag

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing