Groen
  
 

het nie daarvoor gevra nie
het dit nooit sien kom nie
die lig in my hart was groen
het nooit besef jy is kleur blind nie

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing