Herfs Is Jy
  
 

Lente… is n
wildekop bruid
wat in die palm
van jou hand kom le

Winter… n blik soldaat
wat niemand wil he

Somer… n prostituut
met min klere aan

en Herfs
wel..Herfs is eintlik jy
wat hierdie storie gaade slaan

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing