Huis Toe
  
 

vir n wyle het ek gewag
totdat die verkeer, verdoof
langs die hasepad draf
ek het jou naam
onder n straatlig skryf

blomme het gekraai van die lag
tevrede in ons tuin

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing