In Die Skadukant Teen Die Muur
  
 

iewers word …gebore
n stadskind…in n sprokies verhaal
dis waar jou hart sal
klop
vir altyd

en iewers in jou gebed
loop kinders van die wind
sonder skoene aan
dis waar jou naam
sal staan
vir altyd

en iewers…iewers
soek ons om
jou goud te vervang
maar al wat ons kry
is silwer wat in die lug hang

ons teken jou skadu
teen die muur
Koos Du Plessis

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing