Ingrid Twee
  
 

die oseaan het sy lappieskombers
arms om jou gevou
terwyl n ster woordeloos stilstaan
het die seepglad blad
van die see
soos n hawelose kind
om jou gespeel

en jou traan
het gaan le
op n dolfyn se rug

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing