Jou Dagboek
  
 

ek het vandag jou geur gekry
onder die ou wilgerboom ..in die vlei
n vreemdeling het jou verlore dagboek opgetel
en jou storie gelees

en nie een keer
het my naam verskyn
behalwe op die agterblad
toe jy praat van pyn

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing