Kiekies
  
 

ek het nou elke prentjie
vernietig, van jou wat ooit bestaan
ek was so desperaat om geluk te sien
ek het nooit opgelet
ons kleur foto’s
het verander in kiekies van wit en swart
van vuur tot as
het ons gegaan

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing