Koos Du Plessis
  
 

ek hoor die tromme van afrika ver
die reen verdink my woorde
die duiwel probeer
jou note stadig uit my siel uit trek
verwar ek hom met jou akkoorde

jou muskiek maak alles weer reg
jy is ons Afrikaanse reg
ons is in n koekon
so speel ons binne jou woorde
kruip ons weg in jou beton

die vuur in jou oe
is so helder soos
n bliksemstraal oor n berg
jou stem dra ons hoop
jou heimwee sit daar ver
saam met ons op n stoep

jou pen magtiger
as enige politieke leier se swaard
jy lei die wat nie wil gelei word
sonder n vraag

jou naam is Koos Doep

EN….wanneer woorde smeek
vir iemand om hul liedjie te vertel
…..was jou naam altyd bo aan die lys
van uitgesoekte geselskap
en jy….die enigste een …wat tel

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing