Koue
  
 

dit was n koue winters oggend
kon jou nie sien
die mis was te dig
tussen my en jou
al wat ek dink ek sien
n hand wat waai
deur n venster , vol koue gelaai

en n roos wat omval
toe ek aan die voor hekkie vat

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing