Liewe Heksie
  
 

hulle noem my Liewe Heksie
maar Lavinia is my naam
en party mense wil my verban
seker die werk van die Geel Heks
dis hoe almal dit sal verstaan
want sy wil alles in Blommeland laat vergaan

Matewis staan vir haar ek kyk
jou verban, ek sal nooit weer miaau
en dis nie n ydele dreigement
ek is n Kat van inborste
wat ek se laat ek gedaan

Kwaaitjie kom by Rosekrans aangehardloop
stof oor sy hare gestrooi
Koning Rosekrans, Koning Rosekrans
die Geel Heks moet ons vermy
sy het haar Gifappetjies aan haar sy
en sy is in n slegte bui

Blommie staan en wonder
o griet, EN DAAR STAAN Griet en runnik
ek sal Liewe Heksie wegvat
na n land sonder n geel heks
of n gif appel
en daar trek Griet
soos n boog deur die lug

en al haar vriende staan aan haar sy
die Geel Heks het haar vermy
want een drag maak mag
n krag wat selfs n groot ou heks
kan laat gly

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing