Luister
  
 

Gisteraand het ek na
Theuns Jordaan geluister
jou bruin oe
was elke woord
elke liedjie wat hy sing
het ek aan jou gedink
jou hande was my
in elke noot

Gisteraand het ek geluister
terwyl jy my lewe fluister

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing