Marina
  
 

as jou bruin oe
deur die maanskyn loer
en die sterre verorber die vonkel
van jou lag
sit ek agteroor …en droom
steel ek jou krag

ek is so verlief…..op jou
34 jaar , elke jaar
elke dag

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing