My Kinners
Mark Arrow
Ha Ha Skuustog Jack

Ek is n aandpak met n geel miekie muis das
Jy is n aandpak met n strik das uit jou spesiale kas

Ek is n mini van die oos rand
Jy n maserati van die wes rand

Ek bou aan n sand kasteel
Jy bly in n fancy huis met moerse nice teels

Ek eet by die wimpy
Jy by n restaurant met n naam wat ek nie eers kan uitspreek

Ek lees andy capp
Jy dr phil sonder n bril

My naam is mack arrow
Jy stephanus wheelbarrow

Maar op die einde van die dag
Is ons dieselfde mens
Ek bly in die spens
En jy hou daarvan om te grens