Miljoen Woorde
  
 

ek het seker al n miljoen woorde geskryf
van oorloe tot feetjies wat dans in die reen
van spoke tot mense wat ween

maar van die miljoen woorde
is daar net vyf wat tel

…..ek is lief vir jou

wens…ek het dit al n
miljoen keer vir jou vertel

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing