Miskien...Miskien
  
 

partykeer bly n droom net n droom
maar solank jy n droom het
is jou visier reg ingestel

partykeer word n gebroke hart
nooit weer heel
…..is dit die droom se skuld
miskien
net jy sal weet

of miskien het iemand jou hart gesteel
en laat staan in die reen

miskien, miskien
wie weet

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing