Muse
  
 

alles le in die woestyn

my muse hang aan n wasgoed lyn
vir my om sonder woorde te wees
gee my so n groot pyn

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing