My Huis n 100 Meter Op
Ons Wag

die maan rol om
op haar maag
asof sy dood gaan

n walvis breek die oseaan in twee
want gister , het jy weggegaan

en erens diep in afrika
sit n leeu en wag
vir n traan om te rol
van jou wang

en ons
ons sal wag
totdat die son
sy strale om jou hang