Ouderdom
  
 

die son sak
in kokon fluweel
hoe het ons

so

verwyderd geraak

van ons droom

ouderdom

dra die las
vir alles wat was

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing