Perfekte Lag
  
 

ek kruip tot diep
in die holte van jou warmte
le in jou sonskyn oe
ek vat aan jou vibrasie
steel jou glimlag
kreun in jou emosie
waar ek aan die slaap raak

en wakker word
langs jou perfekte lag

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing