Picasso Se Huis
  
 

soos n lelie
deurboor deur n swaard
sien ek jou gesig
jou mistige mis
le hoog
op n onweersaand

of is die mis net n handvol sand
selfs jou groen was verblyk
van hoek tot kant

gebrand deur jou somer son
sien ek jou bruin baksteen hart
van die randjie
val daar n traan
en gaan le in Picasso se hand

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing