Ritme
  
 

as die ritme van jou oe
saggies in my kyk verdwyn

en die ritme van jou hart
die vonkel in my are
weer laat skyn

is ek by die huis

weet ek ….die ritme van jou lag
is my prys
waarvoor ek heeldag wag

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing