Rooi Pet
  
 

vandag sit ek in my tuin
met n rooi pet aan
ek is nie n kabouter nie
maar as jy een sien, vat my saam

vandag sit ek in in my tuin
met n rooi pet aan
terwyl seewater my oe was
amper soos n traan

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing