Besige Bye
So Wragtig

eendag was daar n man Piet
getroud met n vrou genaamd Griet
hulle bly op n plaas Groot Verdriet
saam met n muskiet ( onner innie kaap)

shame

Piet en Griet is so alleen
Hulle huis het n rooi skoorsteen
iewers le n hond wat kou aan n been
n paar rand wil hy by jou leen

want Gauteng toe wil hulle trek
hul rugby span het n groot gebrek
nou will hulle Leeus word
sodat hulle weer vir n slag kan wen