Spieels
  
 

Ek kyk na jou misvormde figuur
Deur n bottel brandewyn half vol
Toe ek die bottel wegvat
Besef ek eers, daar was geen bottel
Die misvormde figuur is ek
Ek het gekyk na my eie beeld in die spieel

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing