Ster En n Traan
  
 

haar woorde het gedans om die son
n blom het net vir haar geblom
maar toe bly die reen weg
haar blom het net omgekom

haar kreet verjaag die maan
haar waan het orals uitgelaan
maar toe val die reen om die maan
n ster word gebore

en haar traan het omgekom
…..en gister was stom

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing