Vat My Hand
  
 

vat my hand o Heer
loop saam met my
maak my somber drome sonnig
gee die mense om my, al die eer
want sonder hulle

is ek net n lelike eendjie

op n baie groot meer

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing