Vel
  
 

ek vibreer
droom verlore …..verloor
ek my stryd
teen jou
terwyl jy my naam
saggies skree
en ek in jou vel

insink

was jou sweetdruppels
my siel

van onder tot bo

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing