Wie Sal Jou Troos
  
 

ek is lief vir koper
blare wat val
my oe
in jou siel vasgenael
ek is lief vir elke prentjie
jou gesig versier teen my muur
die wind om jou
maak jou so broos
wie sal jou troos

ek sal
ek wil net jou
hartklop voel

© Dirk Kruger

  
  
 Ek Nooi Jou Uit Om Aan Te Sluit By My Blad As Jy Van Gedigte Hou.
  
 Plek Waar Die Son Vir Die Maan n Liedjie Sing