Ita Froneman Misreën vrede
 

kaap pie-pie vanmôre mistroostig
s-k-u-i-n-s-nat stepe teen my venster
in sagte suis nocturne van slierte mis
waar see wittand hap aan my duin

stilte plak gemoedelik in my baai
leuen-lê teen vlootblou klowe
smelt genoeglik as mos om my hart
laat my peace in the home koerend tevree’

© Ita Froneman

 

Sluit Aan By Ons Groep - Solovlug