Sharon Evita Bakfiets 'n See Se Vulkaan
 

Sy hand teken grote lyne,
waar wyde seë kom spoel
en speels die duingras verstop,
onder hoog waters.

Daar kom dalk niks anders,
dan 'n stroom van liefde,
wat strande oorspoel
en die waarheid koop
wat lig begraaf in sandkorrels.

'n see se vulkaan,
kom saggies by my loer
want daar stroom vir 'n rukkie,
God se liefde deur my hart,
openlik soos tyd.

© Sharev.

 
Sluit Aan By Ons Groep - Solovlug