|
|
|
|
|  |
| |
| David
Kramer |
| Skipskop |
| |
| pak
op, pak op sit jou goedjies op jou kop more gaan ons weg, ver van
hier weg skipskop, skipskop, wanneer hou die dinge op swaarkry le
net voor die blou berge oor overberg se mens isse ek gebore, op
die plek skipskop nes my pa en sy pa ook. hier deurie duine, loop onse
spore hier op die beach hier langs die see is ek gedoop maar wat ken ek
anders as die bloudam se branders die wolke en die winde wat hier waai
maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies en se maar so long skipskop,
skipskop se goodbye linkerhand, o die regterhand wat se kant le die plek,
misverstand 'seblief meneer, ag se tog weer is dit die pad wat ons moet
more vat 'n stukkie le hier en 'n stukkie le daar stukkies van my lewe
hulle le deurmekaar tel op tel op vir shorty en vir pop gaan haal vir
apie en hou daai kindjie dop maar wat ken ek anders as die blou dam se
branders die wolke en die winde wat hier waai pak op jou goedjies, pak
op jou goedjies, se maar so long skipskop skipskop se goodbye se maar
so long skipskop skipskop se goodbye | | |
| |
|