ek dink vanaand aan Bez Valley
dink aan Ponte en Hillbrow toring
ek is n boy van die suburbs
check uit my kar se moerse exchaust dwarrel die stad se rook
© Dirk Kruger