| Die
aandlug het om haar gedraai
soos spookasem
saggies
maar sy het dit
skaars gevoel
bo haar
het die maan rooi getoon
amper asof vulgere mense
vulgere kos op haar ge-eet..het
en haar
droom het n boemelaar geword
sy het net gestaar
na niks en alles wat
wat beweeg |