hierdie
is n diep gedig
hierdie is n vlak gedig
hierdie is glad nie n gedig
ek loop in n straat wat leeg is
ek loop in n straat wat vol deeg is
ek loop in n straat want rond is
ek loop in n straat wat bont is
ek loop in n straat wat lank is
ek loop in n straat waar daar n bank is
ek
loop want ek kan nie n Ford Capri bekostig |