|
|
|
|
| |
Gustav
Preller |
| |
O
Land Van Sonlig
En Van Sterre |
| |
|
| |
O land van sonlig en van sterre,
van onbegrensde, wye
velde -
o wilde wêreld
van natuur,
o dierb're grond
van Afrika,
waar twee
geweldige oseane,
hul branders op die rotse
donder,
en langs die breedgerekte
kuste
die witte seesand
bruis en sketter |
| |
|
| |
|
|
|
|